Skip to content
FreeGuitarTabs

Antibiotika

Fokofpolisiekar
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Dit was 'n gelukskoot
 Volksmoord vermy
 Wie sê Afrikaans is  dood?
Jammer  meneer,  ek het my les  geleer
Die  goddelose het geen heenkome
Ruik  soos tienergees
 'n Bleeksiel  tussen die spoke
Donker  afrika is net donker vir die met oogklappe aan
Hy  wat nie kan dink
 Wie se harsings  hard en stowwerig is
 Mik vir  my hart
 Dit pomp wildernis  hier binnekant
Ek's  net 'n toeris
 In my  geboorteland
 'n Gekwesde  dier in  'n hok
 Op antibiotika
 Dis die waarheid wat my geweld aandoen
 Ek leef in ongeloof
 My leed is eindeloos
 Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
 Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
 x2
 Mik vir my hart
 Dit pomp wildernis  hier binnekant
Ek's  net 'n toeris
 In my  geboorteland
 'n Gekwesde  dier in  'n hok
 Op antibiotika

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Antibiotika by Fokofpolisiekar

[Em] Dit was 'n gelukskoot[G]
[Em] Volksmoord vermy [C]
[Em] Wie sê Afrikaans is[G] dood?
[Em]Jammer me[C]neer, ek het my [D]les ge[Em]leer

[Em] [C] [D] [Em]

[Em]Die goddelose het geen heenkome
[Am]Ruik soos tiener[D]gees
'n Bleek[Em]siel tussen die spoke

[Em]Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan
[Am]Hy wat nie kan [D]dink
Wie se [Em]harsings hard en stowwerig is

[C] Mik [D]vir my [Em]hart
[C] Dit pomp [D]wildernis hier [Em]binnekant
[C]Ek's net 'n toe[D]ris
In [Em]my geboorteland
'n Ge[C]kwesde dier [D]in 'n hok
Op [Em]antibiotika

Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos

Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?

[C] [D] [Em] x2

[Em] Mik vir my hart
[C] Dit pomp [D]wildernis hier [Em]binnekant
[C]Ek's net 'n toe[D]ris
In [Em]my geboorteland
'n Ge[C]kwesde dier [D]in 'n hok
Op [Em]antibiotika

More songs by Fokofpolisiekar

Browse more →