Skip to content
FreeGuitarTabs

Alles Is Ok

Zinkplaat
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Jou dag  was goor
 want jou girl  het jou gedrop
 Jy't rugby  gespeel
 en jou skouer  gepop
 En al jou cd's is gesteel
 al jou Valiant en Koos
 Vir Kersfees
 kry jy Patricia Lewis
  Dan sing jy
 Alles  is OK, alles  gaan verby
 die lewe  is te kort om suur  te word
 Alles  is OK, alles  gaan verby
 die lewe  is te kort om suur  te word
 Want alles is OK  en  alles  gaan  verby
 die lewe  is te kort  om suur  te word
 Die lewe  is te kort  om suur  te word
 Jy't jou pa se kar afgeskryf
 te veel bier in die lyf
 Die pregnancy test is blou
 en jy't gedink sy is safe
 En jy't die kunstefees gemis
 want jou ouma het verjaar
 Toe jy terugkom
 hoor jy almal was daar
 En dit was die party van die jaar!!
  Dan sing jy
 Alles  is OK, alles  gaan verby
 die lewe  is te kort om suur  te word
 Alles  is OK, alles  gaan verby
 die lewe  is te kort om suur  te word
 Want alles is OK en  alles  gaan  verby
 die lewe  is te kort  om suur  te word
 Die lewe  is te kort  om suur  te word

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Alles Is Ok by Zinkplaat

Jou d[G]ag was goor
want jou g[D]irl het jou gedrop
Jy't r[Em]ugby gespeel
en jou sk[C]ouer gepop

En al jou cd's is gesteel
al jou Valiant en Koos
Vir Kersfees
kry jy Patricia Lewis

                              Dan sing jy
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die l[Em]ewe is te kort om su[C]ur te word
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die l[Em]ewe is te kort om su[C]ur te word
Want al[G]les [D]is [Em]OK e[C]n al[G]les g[D]aan v[Em]erby   [C]
die le[G]we is te k[D]ort om suur[Em] te wor[C]d
Die le[G]we is te k[D]ort om suur[Em] te wor[C]d

Jy't jou pa se kar afgeskryf
te veel bier in die lyf
Die pregnancy test is blou
en jy't gedink sy is safe

En jy't die kunstefees gemis
want jou ouma het verjaar
Toe jy terugkom
hoor jy almal was daar
En dit was die party van die jaar!!

                             Dan sing jy
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die le[Em]we is te kort om su[C]ur te word
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die le[Em]we is te kort om su[C]ur te word
Want a[G]lles [D]is [Em]OK [C]en al[G]les g[D]aan ve[Em]rby
die le[G]we is te k[D]ort om suur[Em] te wor[C]d
Die le[G]we is te k[D]ort om suur[Em] te wor[C]d