Lenie Blou
SpoegwolfVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Vers 1:
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel,
ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel.
Daar was 'n spook in my bed, sy wou my kaal uittrek,
sy wou my doop en my red, en by my vriende brag
en sê: "Hy's by my. Hy's by my."
Dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien,
met daai goue lint wat om jou enkel bind.
Jy sê 'Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien,
jy't te veel geroep en te veel gedink.'
Maak dit by verby, verby met my.
Lenie, ek sweer dat as die oggend kom,
sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom.
En jou pa kan skree, jou moed kan breek,
daar's altyd moed wat in my steek.
Hey, Hey Hey Hey, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou.
Hey Hey Hey, my Lenie Blou, my Lenie Blou.
Vers 2:
Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal,
en die klip in die lug lyk vir my te kaal:
ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie,
ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie.
Jy's vir my die lig in my. (x2)
(Key Change)
Lenie, ek sweer dat as die oggend kom,
sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom.
En jou pa kan skree, jou moed kan breek,
daar's altyd moed wat in my steek.
Hei, Hei Hei Hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou. (x 3)
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Lenie Blou by Spoegwolf
[Am] [F] [C] [G] Vers 1: Ek het g[Am]isteraand weer gewonder of ek vir jo[F]u maar kan bel, ek het jou no[C]mmer in my kop en in my mo[G]nd afgetel. Daar was 'n [Am]spook in my bed, sy wou my k[F]aal uittrek, sy wou my doo[C]p en my red, en by my [G]vriende brag en s&ecir[Am]c;: "Hy[F]'s by [C]my. Hy[G]'s by my." Dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien, met daai goue lint wat om jou enkel bind. Jy sê 'Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien, jy't te veel geroep en te veel gedink.' Maak dit by verby, verby met my. [C]Lenie, ek sweer dat as die [C]ogge[G]nd k[F]om, sal ek [G]steeds hier staan, soos jou clown vermom. En jou [C]pa kan skree, jou [C]moed [G]kan b[F]reek, daar's a[G]ltyd moed wat in my steek. [Am]Hey, Hey Hey [F]Hey, my Lenie [C]Blou, hierdie b[G]os brand net vir j[Am]ou. Hey Hey H[F]ey, my Lenie [C]Blou, my Lenie [G]Blou. Vers 2: Met jou [Am]donkerblou sukkel ek om a[F]sem te haal, en die kl[C]ip in die lug lyk vir m[G]y te kaal: ek't jou g[Am]esê selfs die engele sal[F] my nooit kan keer nie, ek het e[C]enkeer verloor en n[G]ooit nooit weer nie. [Am]Jy's vir m[F]y die l[C]ig in [G]my. (x2) (Key Change) [G]Lenie, ek sweer dat as die [G]ogge[D]nd k[C]om, sal ek [D]steeds hier staan, soos jou clown vermom. En jou [G]pa kan skree, jou [G]moed k[D]an br[C]eek, daar's a[D]ltyd moed wat in my steek. [Em]Hei, Hei Hei [C]Hei, my Lenie B[D]lou, hierdie bos brand net vir j[Em]ou. (x 3)