Onverelykbare God
OnbeskaamdVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Wie is n God soos U
Wie kan vergelyk?
Wie het die grootste Naam
En stel die grense van die oseaan
Wie kan oor sy grootheid stry
Wie ken elke ster se naam
Wie kan die son beveel om te skyn
en die maanlig laat verdwyn
Onvergelykbare God
Hoe groot is U, hoe groot is U my God
Wie is U gelyke?
Onvergelykbare God
Hoe groot is U, hoe groot is U my God
Onvergelykbare God
Tog sit ons U op die beskuldigingbank
Skepper van die heelal onder kruisverhoor
Maar as ek nadink oor U grootheid Heer
Dan staan my wysheid, dom voor U
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Onverelykbare God by Onbeskaamd
Wie is n God soos [F]U Wie kan ver[Bb]gelyk? Wie het die grootste [Gm]Naam En stel die grense v[C]an die os[F]eaan[C] Wie kan oor sy grootheid s[F]try Wie ken elke ster se n[Bb]aam Wie kan die son beveel om te sk[Gm]yn en die maanlig l[C]aat verd[F]wyn [C] Onvergelykbare G[F]od Hoe gr[Bb]oot is U, hoe groot is U my G[C]od [Bb] Wie is U ge[F]lyke[C]? Onvergelykbare G[F]od Hoe gr[Bb]oot is U, hoe groot is U my G[C]od [Bb] Onvergelykbare G[Dm]od [Bb] [Dm] [Bb] T[Dm]og sit ons U op die beskuldigingb[Bb]ank Skepp[F]er van die heelal onder kruisverh[C]oor M[Gm]aar as ek nadi[Dm]nk oor U grootheid H[C]eer D[Gm]an staan my wysheid, d[Dm]om voor U[C]