Stille Rivierstroom
Nick TaylorVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat sy verdwyn het
wandel ek oral alleen
Sing oor somer briese
Jou weemoed sleep weer oor
Saammet die lowerstruike
sing my 'n hemelse koor
Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf
Ek stap deur stille strate
Die echo's maak my seer
My hart is soos my hande
soekend maar bly altyd leeg
Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg
Ek sal die rivier weer terugvind
voor hierdie klein vissie sterf
A nice Afrikaans song. Enjoy!
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Stille Rivierstroom by Nick Taylor
[G]Jou huis is waar jou hart [C]is [C]My hart is leeg gew[G]een [D]Vandat sy verdwyn het [D] [D]wandel ek oral a[G]lleen [G]Sing oor somer br[C]iese [C]Jou weemoed sleep weer oor [G] [D]Saammet die lowerstruike [D] [D]sing my 'n hemelse koor [G] [G]Liefde, Liefde's 'n stille riviers[C]troom [C]wat vloei deur ons woestynlan[G]d [D]Droog die rivier weg [D] [D]dan sal al die klein vissies sterf [G] [G]Ek stap deur stille str[C]ate [C]Die echo's maak my seer [G] [D]My hart is soos my hande [D] [D]soekend maar bly altyd leeg [G] [G]Woestyne kan my nie keer nie [C] [C]Ek baan deur storms my w[G]eg [D]Ek sal die rivier weer te[D]rugvind [D]voor hierdie klein vissi[G]e sterf A nice Afrikaans song. Enjoy!