Skip to content
FreeGuitarTabs

Ek's Nog Hier

Nicholis Louw
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Waar  ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter  hier  by jou
En  dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat  vir altyd  hou
Hoe  dit gebeur het maak nie saak  nie, dis verby  en als is reg
 En tussen ons  is als vergewe,  want die sondaar  is nou weg
 En my hart  behoort vir altyd nou aan jou
 Sou jy verstaan  as ek jou sê  of dit  verduidelik
 Sou jy kon keer  wat met my gebeur het as jy by was
 Sou dit die trane  op jou wang  dalk net kon wegvat
 Babe jy huil  want jy verstaan nie, jy dink alles is  verby
Maar  ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus  sorg  vir my
 Hoe dit gebeur  het maak nie saak  nie, ek's jou engel  ek kyk na jou
 Hier waar ek  is is geen trane  nie, net die trane wat  ek huil oor jou
 Sien my hart  behoort nog altyd net aan jou
 Sou jy verstaan  as ek jou sê  of dit  verduidelik
 Sou jy kon keer  wat met my gebeur het as jy by was
 Sou dit die trane  op jou wang  dalk net kon wegvat
 Jy verstaan  nie hoe dit voel  nie,
 Om hier voor  jou te  kan staan
 Maar ek  mag nie met jou praat  nie
 Want ek praat  nou 'n ander taal........Probeer  verstaan
 Want my  hart behoort vir altyd nou aan jou
 Sou jy verstaan  as ek jou sê  of dit  verduidelik
 Sou jy kon keer  wat met my gebeur het as jy by was
 Sou dit die trane  op jou wang  dalk net kon wegvat

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Ek's Nog Hier by Nicholis Louw

[D]Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit wi[G]nter h[A]ier by jo[D]u
[D]En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge w[G]at vir al[A]tyd ho[D]u
[G]Hoe dit gebeur het maak nie sa[D]ak nie, dis ve[G]rby en als is r[A]eg
En tussen o[G]ns is als verg[D]ewe, want die so[G]ndaar is nou w[A]eg

En my ha[D]rt behoort vir altyd nou aan jou
Sou jy ver[A]staan as ek jou s[G]ê of di[A]t verduidelik
Sou jy kon ke[D]er wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die tr[A]ane op jou w[G]ang dalk net kon we[A]gvat

Babe jy h[D]uil want jy verstaan nie, jy dink al[G]les [A]is ve[D]rby
[D]Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Je[G]sus so[A]rg vir m[D]y
Hoe dit geb[G]eur het maak nie sa[D]ak nie, ek's jou e[G]ngel ek kyk na j[A]ou
Hier waar [G]ek is is geen t[D]rane nie, net die trane w[G]at ek huil oor j[A]ou

Sien my ha[D]rt behoort nog altyd net aan jou
Sou jy vers[A]taan as ek jou s[G]ê of dit[A] verduidelik
Sou jy kon k[D]eer wat met  my gebeur het as jy by was
Sou dit die tr[A]ane op jou w[G]ang dalk net kon weg[A]vat

Jy verst[D]aan nie hoe dit v[A]oel nie,
Om hier vo[G]or jou [A]te kan [D]staan
Maar e[D]k mag nie met jou [A]praat nie
Want ek pra[G]at nou 'n ander taal........P[A]robeer verstaan

Want  my[D] hart behoort vir altyd nou aan jou
Sou jy ver[A]staan as ek jou s[G]ê of di[A]t verduidelik
Sou jy kon k[D]eer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die tr[A]ane op jou w[G]ang dalk net kon we[A]gvat