Skip to content
FreeGuitarTabs

Wasserfal - Suikerbossie

Misc. Unsigned Bands
Version1TuningE2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high)
TuningE2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high) Download chord source (.txt)
90

Practice playback uses estimated timing for this text arrangement.

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Al sou  jy dalk eendag by ‘n ander man slaap
 En party  keer my ore van my kop af praat
 Jy’s ’n teelepel  suiker jy’s ’n handvol kaneel
 Jy’t my hart  gesteel
Trane  loop oor jou wang soos wyn
 Jou drome  is groot maar jou wereld is klein
 Daar’s ’n boek  vol dinge wat ek wil se
 En suikerbos  ek wil jou he
Suikerbos  ek wil jou he
 Ons kan droom  van ’n huis wat ver oor die blou  berge le
 In my drome  kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
 Ek en my suikerbossie  saam
Weet  jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
 Van die maan  wat dans oor jou sagte lyf
 En die son  wat sing oor jou sagte mond
 En my dag  sal kom
Het  ek jou vertel dat ek jou wil he
 En val al  die dinge wat ek jou wou se
 Maar dis ’n ander  man wat nou langs jou le
 En suikerbos  ek wil jou he
Ek  glo nie ek gaan vanaand huistoe  kom nie
 Ek gaan ry  deur die nag, deur die reen, deur die wind
 Tot naby  jou
Suikerbos  ek wil jou he
 Ons kan droom  van ’n huis wat ver oor die blou  berge le
 In my drome  kan ons dans tot waar alles  sin kan maak
 Ek en my suikerbossie
 Ek en jy suikerbossie
 Ek en my suikerbossie  saam

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Wasserfal - Suikerbossie by Misc. Unsigned Bands

Tuning: E2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high)

[A] [F#m] [A] [D]

Al s[A]ou jy dalk eendag by ‘n ander man slaap
En p[F#m]arty keer my ore van my kop af praat
Jy’s ’n t[D]eelepel suiker jy’s ’n handvol kaneel
Jy’t my h[A]art gesteel

[A]Trane loop oor jou wang soos wyn
Jou d[F#m]rome is groot maar jou wereld is klein
Daar’s  ’n [D]boek vol dinge wat ek wil se
En suikerb[E]os ek wil jou [A]he

[A]Suikerbo[E]s ek wil jou h[D]e
Ons kan d[A]room van ’n huis wat ver oor die b[D]lou berge le
In my dr[F#m]ome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
Ek en my s[E]uikerbossie sa[A]am

[A]Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
Van die m[F#m]aan wat dans oor jou sagte lyf
En die [D]son wat sing oor jou sagte mond
En my d[A]ag sal kom

[A]Het ek jou vertel dat ek jou wil he
En val [F#m]al die dinge wat ek jou wou se
Maar dis ’n [D]ander man wat nou langs jou le
En suikerb[E]os ek wil jou he[F#m]

[F#m]Ek glo nie ek gaan vanaand h[E]uistoe kom nie
Ek gaan [D]ry deur die nag, deur die reen, deur die wind
Tot na[E]by jou

[A]Suikerb[E]os ek wil jou h[D]e
Ons kan dr[A]oom van ’n huis wat ver oor die b[D]lou berge le
In my dro[F#m]me kan ons dans tot waar al[E]les sin kan maak    [D]
Ek en my su[E]ikerbossie      [D]
Ek en jy su[E]ikerbossie      [D]
Ek en my su[E]ikerbossie s[A]aam

More songs by Misc. Unsigned Bands

Browse more →