Skip to content
FreeGuitarTabs

Steve Hofmeyr - Pampoen

Misc. Unsigned Bands
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Sing,  sing jou woorde teen my vas
 Bring,  jou hele lewe in 'n tas
 Vat  'n trein na Bloemfontein
 En die 506  na Petrus  Steyn
 En as  jy wil,  vat daar 'n bicycle
 Volg, volg die grondpad teen die bult
 Hol, oor die velde as jy wil
 Hier wag ek die jare om
 Vir 'n stofwolk op die horison
 Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk
 KOOR
 Ek't nog 'n vrot  pampoen en 'n stukkende  skoen
 En 'n trekker  wat se tires lek
 Vir alles  wat ek aan jou  gedoen het
 Kom jy  by my  intrek
 Ek't nog 'n vrot  pampoen en 'n stukkende  skoen
 En 'n plaas  wat ek afbetaal
 Vir alles  wat ek aan jou  gedoen het
 Kom jy  om my  te haal
 Stuur, stuur my liefde vir jou ma
 Maar, as jy kom los haar net daar
 My baby hier's net plek vir die drie van ons
 Want dis ek en jy en 'n af-oorhond
 Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof
 Bring, bring daai goedjies wat jou pla
 En ek, maak 'n ring van ogies draad
 Ek spaar nog vir die diamant
 En 'n donkiekar vir die predikant
 Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen....
 KOOR

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Steve Hofmeyr - Pampoen by Misc. Unsigned Bands

S[E]ing, sing jou woorde teen my v[A]as
B[E]ring, jou hele lewe in 'n t[A]as
V[A]at 'n trein na B[D]loemfont[A]ein
En die 5[A]06 na P[D]etrus S[A]teyn
En [A]as jy wil, [E]  vat daar 'n [B7]bicycle

Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir 'n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk

KOOR
Ek't nog 'n v[E]rot pampoen en 'n s[A]tukkende s[E]koen
En 'n t[E]rekker wat se tires [B7]lek
Vir a[E]lles wat ek aan j[A]ou gedoen het
Kom [E]jy by [B7]my intr[E]ek
Ek't nog 'n v[E]rot pampoen en 'n s[A]tukkende s[E]koen
En 'n p[E]laas wat ek afbet[B7]aal
Vir a[E]lles wat ek aan j[A]ou gedoen het
Kom [E]jy om [B7]my te h[E]aal

Stuur, stuur my liefde vir jou ma
Maar, as jy kom los haar net daar
My baby hier's net plek vir die drie van ons
Want dis ek en jy en 'n af-oorhond
Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof

Bring, bring daai goedjies wat jou pla
En ek, maak 'n ring van ogies draad
Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen....

KOOR

More songs by Misc. Unsigned Bands

Browse more →