Skip to content
FreeGuitarTabs

Melktert Kommissie - My Engel

Misc. Unsigned Bands
Version1TuningE2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high)
TuningE2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high) Download chord source (.txt)
90

Practice playback uses estimated timing for this text arrangement.

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 x2
 Jy stuur  vir my mooi boodskappe  saam  met die wind
 En ek sien  jou glimlag daagliks  in elke verlore  straatkind
 Dan pos  jy 'n reenwolk  om saam  met my te treur
 In koeverte  van verlange  en seels  gedruk  in ink van seer
 Want jy's my engel
 Kom kuier  by my vanaand
 My engel,  wat tussen 'n duisend  liggies baljaar
 Agter branders  waar die son  min skyn en die mense  altyd do jaag
 My engel  kom raak  rustig hier langs  my lyf  vanaand
 x2
 In jou ou voetspore in jou ou land
 Volg ek die kronkelbap van ons vriendskapsjare
 En alles wat jy my geleer het, al die woorde wat ons deel
 Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde
 Om die pyn mee weg te streel
 Oor 'n bottomless koppie koffie
 Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar
 Met die woorde van 'n spyskaart
 Moes ek vir jou vaarwel.... vaarwel

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Melktert Kommissie - My Engel by Misc. Unsigned Bands

Tuning: E2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high)

[Bm] [G] [D] [A] x2

Jy st[Bm]uur vir my mooi b[G]oodskappe s[D]aam met die w[A]ind
En ek s[Bm]ien jou glimlag d[G]aagliks in elke v[D]erlore str[A]aatkind
Dan p[Bm]os jy 'n r[G]eenwolk om s[D]aam met my te t[A]reur
In ko[Bm]everte van ve[G]rlange en se[D]els ged[A]ruk in ink van s[Bm]eer[G]  [D]    [A]

[Bm] [G] [D] [A]

Want jy's my e[Bm]ngel [G]
Kom ku[D]ier by my va[A]naand
My eng[Bm]el,[G] wat tussen 'n du[D]isend liggies b[A]aljaar
Agter br[Bm]anders waar die [G]son min skyn en die m[D]ense altyd do ja[A]ag
My en[Bm]gel kom r[G]aak rustig hier la[D]ngs my l[A]yf vanaand

[Bm] [G] [D] [A] x2

In jou ou voetspore in jou ou land
Volg ek die kronkelbap van ons vriendskapsjare
En alles wat jy my geleer het, al die woorde wat ons deel
Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde
Om die pyn mee weg te streel

Oor 'n bottomless koppie koffie
Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar
Met die woorde van 'n spyskaart
Moes ek vir jou vaarwel.... vaarwel

More songs by Misc. Unsigned Bands

Browse more →