Skip to content
FreeGuitarTabs

Louis Van Rensburg - Voshaarnooi

Misc. Unsigned Bands
Version1TuningE2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high)
TuningE2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high) Download chord source (.txt)
90

Practice playback uses estimated timing for this text arrangement.

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Bant  hom  nou so, en  flennie die snare
 Ek is  verlief  op die kind.
Die  son slaan  vuur uit die sweetvoshare
Ek  is  verlief  op die kind
Hoor  jy meisie  met die sweetvoshare,
verstaan jy  die pad van die rankiesnare
Ek  is  verlief  op jou kind
En  Lappa  lei  vir Bella koud by Waboomskloof se geelbossies
Lappa  maak  vir  Bella stout met Hanepoot se natrossies
Donkerrooi  die  wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
 My hart  blom  wit,  vir die  voshaarnooi  en pluk heide van die rooiste rooi
 Vir  hierdie  einste  voshaarnooi
 En Bellabind  my  meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
 En Bellabind  my  meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
 Vir jou  my voshaarmeisiekind
Hoor  jy meisie  met die sweetvoshare,
verstaan jy  die pad van die rankiesnare
Ek  is verlief  op jou kind
Ek  is  verlief  op jou kind

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Louis Van Rensburg - Voshaarnooi by Misc. Unsigned Bands

Tuning: E2 A2 D3 G3 B3 E4 (low to high)

[G]Bant ho[C]m nou s[D]o, [G]en flennie die snare
Ek [D]is verl[G]ief op die kind.
[G]Die[C] son [D]slaan vuur uit die sweetvoshare
[G]Ek i[D]s verlie[G]f op die kind

[G]Hoor jy m[C]eisie met die s[D]weetvoshare,
[G]ver[C]staan [D]jy die pad van die rankiesnare
[G]Ek i[D]s verli[G]ef op jou kind

[G]En L[Em]appa[C] le[D]i vir Bella koud by Waboomskloof se geelbossies
[G]Lap[Em]pa m[C]aak vi[D]r Bella stout met Hanepoot se natrossies
[C]Don[D]ker[Em]rooi die[A7] wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My [C]hart blo[D]m wit,[C] vir di[D]e vos[Em]haarnooi[D] en pluk heide van die rooiste rooi
V[G]ir h[Em]ierdi[C]e ei[D]nste voshaarnooi

En [G]Bel[Em]labi[C]nd my[D] meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
En [G]Bel[Em]labi[C]nd my[D] meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
Vir j[G]ou my [C]vosh[D]aa[G]rmeisiekind

[G]Hoor jy m[C]eisie met die s[D]weetvoshare,
[G]ver[C]staan [D]jy die pad van die rankiesnare
[G]Ek is verl[D]ief op jou [Em]kind
[G]Ek i[D]s verli[G]ef op jou kind

More songs by Misc. Unsigned Bands

Browse more →