Om Te Kan
LukraaketaarVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
, , , x2
Goeiemôre
en die dwelms skree nog "fopgenade"
Hierdie snare
resoneer my gedagtes nie meer
En net die wysheid wat in my vries
'n Skare sonder monde, net geheueverlies
Ladaa (laa)
Lada-doedaa
Ladaa
Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa)
Niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees
Sonder mislukte idees, vry wees te kan
Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
waarheen gaan jy
Obsene strewe na waarheid en liefde en
Waarheen gaan jy in die oggende?
En die dwelms fungeer jou are
Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid
Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar
Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
waarheen gaan jy
Obsene strewe na waarheid en liefde en
Waarheen gaan jy volgende?
Met die wysheid wat in my vries
Skare sonder monde, net geheueverlies
Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Die onaf-wendbare vrees, vry (vry) wees
Sonder mis-lukte idees, vry (vry) wees
Niks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Om Te Kan by Lukraaketaar
[Cadd9], [D], [G], [Em7] x2 Go[Cadd9]eiem&ocir[D]c;re [G] en die d[Em7]welms skree nog "f[Cadd9]opgenade" [D] [G] [Em7] Hierdie [Cadd9]snare [D] res[G]oneer my g[Em7]edagtes [Cadd9]nie m[D]eer En net die w[Cadd9]ysheid wat in my v[G]ries 'n [Cadd9]Skare sonder monde, net ge[G]heueverlies L[D/F#]adaa (laa) L[G]ada-doedaa L[D/F#]adaa L[G]adadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa) N[G]iks soos om aan haar n[G]ek te ruik En vir 'n oomblik jou en alles om jou se [Cadd9]bestaan te vergeet en vry w[G]ees Die onaf[Cadd9]wendbare vrees, [Em7]vry (vry) we[D]es [G] Sonder misl[Cadd9]ukte idees, [Em7]vry w[D]ees te kan O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en wa[G]arheen gaan jy [G]waarheen gaan jy O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en [G]Waarheen gaan jy in die oggende? [Cadd9] En die dwelms fung[G]eer jou are Die [Cadd9]stilte sluk hard aan die niks[G]heid, die nik[G]sheid Wat [Cadd9]geraas uitdeel, maar me[G]estal verstik aan die [Cadd9]bitter pil van 'n v[G]ol bar O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en w[G]aarheen gaan jy [G]waarheen gaan jy O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en W[G]aarheen gaan jy volgende? Met die w[Cadd9]ysheid wat in my v[G]ries [Cadd9]Skare sonder monde, net [G] geheueverlies Maar daar's n[G]iks soos om aan haar nek te ruik En vir 'n o[Cadd9]omblik jou en alles om jou se best[G]aan te vergeet en [Em7]vry we[D]es [G] Die onaf-w[Cadd9]endbare vrees, [Em7]vry (vry) we[D]es [G] Sonder mis-[Cadd9]lukte idees, [Em7]vry (vry) w[D]ees [G]Niks soos om aan haar [Cadd9] nek te ruik En vir 'n oo[Em7]mblik jou en alles om jou se b[D/F#]estaan te vergeet