Skip to content
FreeGuitarTabs

Tussen Woorde

Juanita Du Plessis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Tussen  woorde lê daar soveel  dankbare ure
 Tussen woorde vlieg my drome reg  deur die mure
 En ek weet ek is niks sonder  jou
 Hier lê  die drome
 Hier lê  die woorde
 Hier lê  die strale van die son waarin ek is
 Soveel liefde om te  gee
 Soos die branders van die  see
 Wat van al my drome  wis
 Hier lê  die spore
 Hier lê  die name
 Hier lê  die harte wat my woorde verder dra
 En my hart wil dankie  sê
 Dat ek hierdie droom kan  hê
 Soveel meer as wat ek  vra
 KOOR:
Tussen  woorde lê daar soveel  dankbare ure
 Tussen woorde vlieg my drome reg  deur die mure
 En ek weet ek is niks sonder  jou
 En wie  my vashou
In  jou oë is die rede dat ek sing  in die duister
 As jy lag kan ek hoor hoe al die engele  fluister
 Wat my hart vir jou wil sê
 Het in die stiltes  tussen woorde gaan lê
 Hier lê  die ligte
 Hier lê  die sterre
 Hier lê  die ritme wat my verder lei
 Wat ek hoor en wat ek  sien
 Hoe kan ek dit ooit verdien
 Hierdie wonderwerk vir  my
 Hier lê  die saamwees
 Hier lê  die liedjies
 Hier lê  die hande wat my hart se snare raak
 En my siel wil sing vir  jou
 En my hart wil jou omvou
 Jy’t my lewe laat ontwaak
 KOOR: (X2)
Tussen  woorde lê daar soveel  dankbare ure
 Tussen woorde vlieg my drome reg  deur die mure
 En ek weet ek is niks sonder  jou
 En wie  my vashou
In  jou oë is die rede dat ek sing  in die duister
 As jy lag kan ek hoor hoe al die engele  fluister
 Wat my hart vir jou wil sê
 Het in die stiltes  tussen woorde gaan lê
 Wat my hart vir jou wil sê
 Het in die stiltes  tussen woorde gaan lê

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Tussen Woorde by Juanita Du Plessis

[E]Tussen woorde lê daar s[A]oveel dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome [E]reg deur die mure
En ek weet ek is niks [B]sonder jou   [A]       [E]

Hier l&ecirc[E]; die drome
Hier l&ecirc[E]; die woorde
Hier l&ecirc[A]; die strale van die son waarin ek is
Soveel liefde om [E]te gee
Soos die branders van d[A]ie see
Wat van al my d[B]rome wis

Hier l&ecirc[E]; die spore
Hier l&ecirc[E]; die name
Hier l&ecirc[A]; die harte wat my woorde verder dra
En my hart wil d[E]ankie sê
Dat ek hierdie droom [B]kan hê
Soveel meer as wat [E]ek vra

KOOR:
[E]Tussen woorde lê daar s[A]oveel dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome r[E]eg deur die mure
En ek weet ek is niks [B]sonder jou
En [A]wie my v[E]ashou
[E]In jou oë is die rede dat ek [A]sing in die duister
As jy lag kan ek hoor hoe al die [E]engele fluister
Wat my hart vir jou wil [B]sê
Het in die [A]stiltes tussen woorde gaan [E]lê

Hier lê[E] die ligte
Hier l&ecirc[E]; die sterre
Hier lê[A] die ritme wat my verder lei
Wat ek hoor en wat e[E]k sien
Hoe kan ek dit ooit v[A]erdien
Hierdie wonderwerk v[B]ir my

Hier lê[E] die saamwees
Hier lê[E] die liedjies
Hier l&ecirc[A]; die hande wat my hart se snare raak
En my siel wil sing [E]vir jou
En my hart wil jou o[B]mvou
Jy’t my lewe laat [E]ontwaak