Skip to content
FreeGuitarTabs

Verloor Myself

Glaskas
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Alles  om my smelt ineen
 Wanneer ek weer  sit en dink alleen
En  alles wat my pla word toegevou
 En vrede begin ritmies  klop
 En my hart soos 'n drom hou
 En ek voel asof  ek vir ewig
 Kan wegraak  in die oomblik
Wegraak  in die oomblik, wegraak
 En Partykeer  verloor ek net myself
 In niks nie
 En partykeer  verloor ek net myself
Partykeer  versmoor ek in die reën
 En alles raak weg
 Alles raak weg
'n  Paar minute verander in 'n lang, stil  aand
 Wanneer ek hardloop en val  deur die klanke
 En ek sien  niks
 En ek voel  net
 'n Duisend woorde
 'n Duisend woorde
 En ek voel  asof ek vir ewig
 Kan wegraak  in die oomblik
 Wegraak  in die oomblik, wegraak
 En Partykeer  verloor ek net myself
 In niks nie
 En partykeer  verloor ek net myself
Partykeer  versmoor ek in die reën
 En alles raak weg
 Alles raak weg
 En partykeer  raak ek net weg
 En partykeer  verdrink ek in jou trane
 En partykeer  raak ek net weg
 En partykeer  verdrink en jou trane
 En ek raak weg
 En ek raak weg
 En ek raak weg
 En Partykeer  verloor ek net myself
 In niks nie
 En partykeer  verloor ek net myself
Partykeer  versmoor ek in die reën
 En alles raak weg
 Alles raak weg
Partykeer  verdrink in jou trane
 Verdrink ek in jou trane

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Verloor Myself by Glaskas

[G]  [Em]  [C]

[G]Alles om my smelt in[D]een
Wanneer ek weer[Em] sit en dink alleen   [C]
[G]En alles wat my pla word [D]toegevou             [Em]
En vrede begin ritmies[C] klop

En my hart soos 'n drom hou

En ek voel a[G]sof ek vir ewig
Kan wegra[D]ak in die oomblik
[Em]Wegraak in die oomblik, wegraak        [C]

En Party[G]keer verloor ek net myself                 [D]

In niks nie
En party[Em]keer verloor ek net myself                [C]
[G]Partykeer versmoor ek in die reën [D]
En alles raak weg      [Em]
Alles raak weg   [C]

[G]'n Paar minute verander in 'n lang, s[D]til aand
Wanneer ek hardloop en [Em]val deur die k[C]lanke
En ek sien[G] niks
En ek voe[D]l net
'n Duisend w[Em]oorde

'n Duisend w[G]oorde

En ek voel[G] asof ek vir ewig
Kan w[D]egraak in die oomblik
Wegr[Em]aak in die oomblik, wegraak     [C]

En Party[G]keer verloor ek net myself                 [D]

In niks nie
En party[Em]keer verloor ek net myself                [C]
[G]Partykeer versmoor ek in die reën [D]
En alles raak weg      [Em]
Alles raak weg   [C]

En p[G]artykeer raak ek net [D]weg
En p[Em]artykeer verdrink ek in jou trane         [C]
En p[G]artykeer raak ek net weg           [D]
En p[Em]artykeer verdrink en jou trane          [C]
En ek raak weg   [G]
En ek raak weg   [D]
En ek raak weg   [Em]         [C]

En Party[G]keer verloor ek net myself                 [D]

In niks nie
En party[Em]keer verloor ek net myself                [C]
[G]Partykeer versmoor ek in die reën [D]
En alles raak weg      [Em]
Alles raak weg   [C]

[G]Partykeer verdrink in jou trane        [D]
Verdrink ek in jou trane     [Em]                 [C]

More songs by Glaskas

Browse more →