Ou Ryperd
DoziVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou ry-dag verby is, gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd van my
Jaag maar aan, ou maat
My nooientjie sy wag my vanaand
Jaag maar aan, ou maat
My nooientjie sy wag my vanaand
Hoor hoe tjank die jakkals
Op die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie op die plaas
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Ou Ryperd by Dozi
[G]Ou ryperd, ons [C]ry die pad tes[G]ame Ou ryperd, so deur die lewens[D]bane W[G]anneer jou ry-dag verby is, g[C]aan jou ou lyf l[G]ekker rus Jy, ou [D]ryperd van [G]my [G]Jaag maar aan, ou maat My nooientjie sy wag my vanaand Jaag maar aan, ou maat My nooientjie sy wag my van[D]aand H[G]oor hoe tjank die jakkals Op die rivier se brug D[C]ra my op jou l[G]ekker ou rug Na [G]my nooi Sannie, die d[D]ogter van Tant Annie op die p[G]laas J[C]ip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou p[G]erd Daar's v[A]oer en rus en jy doen jou bes, my ou p[D]erd D[G]ra my oor die rivier se brug D[C]ra my op jou lekker ou rug Na [G]my nooi Sannie, die d[D]ogter van tant Annie op die p[G]laas