Kopskudkinders
Die TuindwergiesVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen
maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken
Jy was al een wat wou deelneem
jy was al een
Mense verander nooit werklik nie
Dis omstandigheid en menslikheid
wat my forseer om so teen die res te besluit
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Intelligensie is gevaarlik werklik dit is
Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind
jy het die vraagteken soveel meer
produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan
So onophoudelik volgens die stamboom opreg
maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud
af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker
as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd geld seep en sigarette
is aan ons kant werklik min
maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied
meer op noot kan sing
Ons moet meer kopskud-kinders bring
Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling
maar vir eers moet ons twee net deurnag
Om die wêreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring
en dat ons wel laaste sal lag
Deur: OnsWeetMos
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Kopskudkinders by Die Tuindwergies
[C] Jy glimlag [G]nou so aan[F]dagtig want [F]jy het mos ge[C]wen maar bly nogs[G]teeds te la[F]fhartig [F]om te kan er[C]ken Jy [G]was [F]al een [F]wat wou deel[C]neem jy [G]was [F]al een[F] [C] Mense verander nooit [F]werklik nie Dis om[Am]standigheid en [F]menslikheid wat [G]my forseer om [F]so teen die res te [C]besluit [C] Ek het al lankal vrede ge[G]maak Ek het deel van al daai kinders ge[F]raak [C] Intelligensie [G]is ge[F]vaarlik [F]werklik dit [C]is Veral as [G]jy jouself[F] op n anti-alterna[F]tiewe basis be[C]vind jy het die [G]vraagteken [F]soveel [F]meer produktie[C]f en ge[G]maklik as jy [F]reg langsaan [F]my moet staan [C] So onop[G]houdelik [F]volgens die s[F]tamboom op[C]reg maar tog so be[G]wustelik on[F]seker of is a[F]l die voorskrifte r[C]eg [C] Ek het al lankal vrede ge[G]maak Ek het deel van al daai kinders ge[F]raak [C] Ek het al lankal vrede g[F]emaak Ek het deel van al daai kinders g[Am]eraak vir wie jy so gemaklik[F] in die verby-stap jou kop voor kan S[C]kud af al jou [F]wysheid en kom kyk ons [C]ligte skyn soveel helderder in die [F]donker as jou betaalde elektrisi-[C]teit/Tyd geld seep en siga[F]rette is aan ons kant werklik [Am]min maar ons sal nogsteeds jou volk se [F]loflied meer op noot kan [C]sing [F] Ons moet meer kopskud-kinders [C]bring [F] [C] Ons kan mekaar n bietjie [F]later aan die slaap sing liefling [C] maar vir eers moet ons twee net deur[F]nag Om die wêreld te kan wys dat[F] die skim soos ek en jy die lig [C]sal bring en dat ons wel laaste sal [F]lag Deur: OnsWeetMos