Proudly South African
Die Melktert KommissieVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
New-born babies word gou entrepreneurs
Bou karre van draad en staal
Wie benodig ingenieurs
Die jonger generasie vergeet hulle's jonk
Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke
Ons skryf ons drome op ou OMO-bokse neer
Hoop als word skoongewas
Violence-free
Ons is mos in beheer
Van ons feelings
En ons is happy
KOOR/CHORUS:
Want ons is proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amazi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel
In die traffic jam
Ons almal stook 'n vuur
Ons almal hou van braai
Ons almal mix ons taal
En almal verraai mekaar
Toi-toi-toi, Toys-R-Us
Daar word met ons gespeel
Deur mense van 'n hoër
Klasse is oorvol
Maar die kosbllkke bly leeg
En almal vreet net politics
In plaas van aanbeweeg
KOOR/CHORUS:
Maar ons is proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amazi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel
In die traffic jam
KOOR/CHOrus: (X2)
En ons bly proudly South African
Luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos
In 'n sinkdakhuis
Amazi van die dorp
'n Brood van Sasko Sam
Leer ek die kinders bedel In die traffic jam
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Proudly South African by Die Melktert Kommissie
[D] New-born babies word gou entrepreneurs[A] [G]Bou karre van draad en staal [A]Wie benodig ingenieurs [D]Die jonger generasie vergeet hulle's jo[A]nk [G]Leer vuil taal en vingerlanguage [A]in die tronke [D]Ons skryf ons drome op ou OMO-bokse neer [A] [G]Hoop als word skoongewas Violence-[A]free Ons is mos in [D]beheer Van ons [A]feelings En ons is [G]happy [A] KOOR/CHORUS: Want ons [D]is proudly South African [A]Luister Koos Kombuis Op 'n [G]ou draadloos In 'n [A]sinkdakhuis [D]Amazi van die dorp 'n Brood van [A]Sasko Sam [G]Leer ek die kinders bedel In die [A]traffic jam [D]Ons almal stook 'n vuur [A]Ons almal hou van braai [G]Ons almal mix ons taal [A]En almal verraai [D]mekaar [D]Toi-toi-toi, [A]Toys-R-Us Daar [G]word met ons gespeel Deur mense van [A]'n hoër [D]Klasse is oorvol [A]Maar die kosbllkke bly leeg [G]En almal vreet net politics [A]In plaas van aanbeweeg KOOR/CHORUS: Maar ons is [D]proudly South African [A]Luister Koos Kombuis Op 'n [G]ou draadloos In[A] 'n sinkdakhuis [D]Amazi van die dorp 'n Brood van [A]Sasko Sam [G]Leer ek die kinders bedel In die [A]traffic jam KOOR/CHOrus: (X2) En ons bly [D]proudly South African [A]Luister Koos Kombuis Op 'n [G]ou draadloos In 'n [A]sinkdakhuis [D]Amazi van die dorp 'n Brood van [A]Sasko Sam [G]Leer ek die kinders bedel In die traffic jam [A]