Skip to content
FreeGuitarTabs

Vreemdeling

Dertien
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Ek sit  op my balkon en die geluide  wat ek hoor
 soos die skemergoggatjies  en die voëltjies  se goodnight koor
 Dink ek aan  'n paar jaar terug en die meisie  in my droom
 met die ligte  blonde hare en 'n glimlag  so vroom
 Gereeld  het sy kom kuier
 en ek sien  haar daar staan
 Kom praat  net 'n rukkie net my
 vertel  my wat is jou naam
 Ek weet  nie wat is haar naam nie
 of waar  vandaan sy kom
 Haar oë  blink soos die sterre
 en haar gesig  is 'n somersblom
 haar glimlag  is 'n sonstraal
 en ek voel  weer soos 'n kind
 ag praat  net 'n rukkie met my
 of fluister  jou naam in die wind
 Ek toer deur my gedagtes
 met woorde wat ek wou spreek
 Sinnelose sinne,net om die stilte te breek
 Want ek kan dit nie meer vat nie
 ek kruip hier in 'n gat
 Vertel my wat is jou naam
 want dis die sleutel na die skat
 Koor

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Vreemdeling by Dertien

Ek s[G]it op my balkon en die g[Cadd9]eluide wat ek hoor
soos die s[G]kemergoggatjies en die v[Cadd9]oëltjies se goodnight koor
Dink ek a[G]an 'n paar jaar terug en die [Cadd9]meisie in my droom
met die l[G]igte blonde hare en 'n g[Cadd9]limlag so vroom

Ger[G]eeld het sy kom kuier
en ek [Cadd9]sien haar daar staan
Kom p[G]raat net 'n rukkie net my
vert[D]el my wat is jou naam

Ek w[G]eet nie wat is haar naam nie
of [Cadd9]waar vandaan sy kom
Haar [G]oë blink soos die sterre
en haar ges[D]ig is 'n somersblom
haar g[G]limlag is 'n sonstraal
en ek [Cadd9]voel weer soos 'n kind
ag p[G]raat net 'n rukkie met my
of f[D]luister jou naam in die w[G]ind  [Cadd9]

Ek toer deur my gedagtes
met woorde wat ek wou spreek
Sinnelose sinne,net om die stilte te breek
Want ek kan dit nie meer vat nie
ek kruip hier in 'n gat

Vertel my wat is jou naam
want dis die sleutel na die skat

Koor